top of page
2025
Nuwelinge
Nuttige inligting
Die Huiskomitee sien daarna uit om al die nuwelinge by die Dagbreek-familie te verwelkom.
Die volgende dokumente bevat belangrike inligting rakende die verwelkomingsweek soos beplan deur die Dagbreek-huiskomitee. Wees op die uitkyk vir kommunikasie van die Huiskomitee oor u e-pos.
(Klik op die PDF-ikoon om af te laai)
Die Eiffel 2026 (Afrikaans)
Die Eiffel 2026 (Engels)
Verwelkomings boekie

bottom of page
